Vlag van die Turks- en Caicoseilande Ander vlae | Verwysings | Eksterne skakels | Navigasie-keuseskermTurks- en CaicoseilandeTurks- en Caicoseilandew
Turks- en CaicoseilandeVlae van die Verenigde Koninkryk
7 November1968blou Britse vaandeleilandnasiekreefBritse oorsese gebiede![]()
Vlag van die Turks- en Caicoseilande
Jump to navigation
Jump to search
| Gebruik | Burgerlike- en Staatsvlag en vaandel |
|---|---|
| Verhouding | 1:2 |
| Goedgekeur | 7 November 1968[1] |
| Ontwerp | ’n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant. |
Die nasionale vlag van die Turks- en Caicoseilande is op 7 November 1968 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die eilandnasie se wapenskild op die wapperkant.
Die drie simbole op die wapenskild van die Turks- en Caicoseilande is ’n kaktus, kreef en ’n nautilusskulp.
Soos baie ander Britse oorsese gebiede was die vorige vlag van die Turks- en Caicoseilande ’n blou Britse vaandel met ’n skyf aan die wapperkant waarop ’n skip en ’n strand was, met die naam van die gebied daaronder. Op die vlag van die Turks- en Caicoseilande was daar ’n man op die strand wat tussen twee hope sout gewerk het.
Ander vlae |

Burgerlike vaandel van die Turks- en Caicoseilande

Vlag van die Goewerneur van die Turks- en Caicoseilande

Vlag van die Turks- en Caicoseilande, 1875 tot 1968
Verwysings |
↑ (en) Turks- en Caicoseilande by Flags of the World. URL besoek op 19 April 2010
Eksterne skakels |
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Vlae van die Turks- en Caicoseilande. |
(en) Turks- en Caicoseilande by Flags of the World.
Kategorieë:
- Turks- en Caicoseilande
- Vlae van die Verenigde Koninkryk
(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.112","walltime":"0.177","ppvisitednodes":"value":643,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":25911,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":1076,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":9,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":1,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":4119,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":1,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 141.307 1 -total"," 36.72% 51.890 1 Sjabloon:CommonsKategorie"," 23.58% 33.326 1 Sjabloon:NAmerikavlae"," 22.30% 31.508 1 Sjabloon:Commons"," 20.89% 29.519 1 Sjabloon:Navigasieboks"," 20.50% 28.968 1 Sjabloon:Inligtingskas_Vlag"," 20.23% 28.584 1 Sjabloon:Sister_project"," 16.47% 23.280 1 Sjabloon:Inligtingskas_Vlag/invoer"," 16.25% 22.962 1 Sjabloon:Sykas"," 7.59% 10.728 1 Sjabloon:Verwysings"],"scribunto":"limitreport-timeusage":"value":"0.011","limit":"10.000","limitreport-memusage":"value":776844,"limit":52428800,"cachereport":"origin":"mw1327","timestamp":"20190423222500","ttl":2592000,"transientcontent":false););"@context":"https://schema.org","@type":"Article","name":"Vlag van die Turks- en Caicoseilande","url":"https://af.wikipedia.org/wiki/Vlag_van_die_Turks-_en_Caicoseilande","sameAs":"http://www.wikidata.org/entity/Q204143","mainEntity":"http://www.wikidata.org/entity/Q204143","author":"@type":"Organization","name":"Contributors to Wikimedia projects","publisher":"@type":"Organization","name":"Wikimedia Foundation, Inc.","logo":"@type":"ImageObject","url":"https://www.wikimedia.org/static/images/wmf-hor-googpub.png","datePublished":"2011-04-19T15:57:49Z","dateModified":"2016-10-16T11:55:03Z","image":"https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/a/a0/Flag_of_the_Turks_and_Caicos_Islands.svg"(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgBackendResponseTime":138,"wgHostname":"mw1330"););